Skip to content

Category Archives: Afrikaanse Artikels

Afrikaanse Artikels

Mev SA 2011 Lynné de Jager van Pretoria

Mev SA 2011 Lynné de Jager van Pretoria Mev SA 2011 is Saterdagaand by Fancourt Gholflandgoed buite George gekroon. Mev Lynné de Jager van Pretoria is as die wenner gekroon. Haar twee prinsesse is mevv Nozuko Dlamini (derde van links) en Jo-Ani Jacobs (tweede van regs). By hulle is die direkteur van Mev SA 2011, [...]

Mathys Roets by Kalahari Teater en Restaurant

Mathys Roets  by Kalahari Teater en Restaurant     Mathys Roets Mathys Roets tree op Sondag 13 Maart by die Kalahari-teater op George   Die man met die fluweelstem, Mathys Roets tree op Sondag 13 Maart om 14:00 by die Kalahari-teater op George op. Kaartjies teen R90 is beskikbaar by Computicket of by die teater [...]

Dowwe Dolla 007 – Geskud, Nie Gepluk Nie

Dowwe Dolla 007 – Geskud, Nie Gepluk Nie Dowwe Dolla likes her Chocolate MoShaik pinched, not Shaken First there was Plenty O’Toole, Honey Ryder, Pussy Galore and now Dolla, Dowwe Dolla-007, to be exact.  She likes her chocolate MoShaik pinched, not shaken.  Dolla joins the Department of Unintelligence (she’s searched far and wide for the [...]

Kalahari Restaurant and Theatre February Shows

Kalahari Restaurant and Theatre February Shows SHOWS AND ARTISTS TO TICKLE YOUR FANCY @ the KALAHARI THEATRE, GEORGE Guitar Maestro Trevor Nasser at The Kalahari in George Thurs 10 Feb @ 20:00 –R20 Troebadoer Nasser Betower  – 10 Feb @ 20:00 in Kalahari Restaurant  – R20 Trevor Nasser is sinoniem met briljante kitaarspel en op [...]

Mosselbaai vier Diazfees

Mosselbaai vier Diazfees S A Vloot is Belangrike Gas by Mosselbaai se 523ste Verjaarsdag Dit gebeur nie aldag dat ‘n 523ste verjaarsdag gevier word nie en nog minder dat ‘n belangrike gas soos die SA Vloot jou partytjie bywoon nie! Mosselbaai is besig om haar mooiste rokkie aan te trek en almal is genooi om [...]

Toerisme Kabaret in Kalahari Teater – George

Toerisme Kabaret in Kalahari Teater – George Van werkloos tot briljant en gewild! Die Kambro Diggers Van werkloos tot briljant en gewild, dis wat die Kambro Diggers van Oudtshoorn reggekry het Die groep wat sy ontstaan in 2000 in Oudtshoorn gehad het, is juis oppad Kaapstad toe om die publiek daar te gaan oorrompel. Hulle [...]

Hoërskool Punt Behaal ‘n 100% Slaagfyfer vir 2010

Hoërskool Punt Behaal ‘n 100% Slaagfyfer vir 2010 Onderskrif Heel voor: Tarynne Simons en Gretschen Busch. Tweede ry: Monique Barnard, Marisa Myburgh, Simoné Willemse, Anria Viviers, Kabelo Gildenhuys en Jonelle Kuyler. Agter: Fralise Verwey, Thomas Wolmerans, Petra Muller, Elande Sschutte, Helen Muller (Top leerder 2010), Tertius Kitching, Anja Taute, Lee de Beer, Genevieve Theron en [...]

Hoërskool Punt Presteer Pragtig

Hoërskool Punt Presteer Pragtig ONDERSKRIF ‘n Besonderse trotse en baie tevrede skoolhoof, mnr Kobus Bester saam met Punt se vier toppresteerder. Al vier die meisies is ook op die Wes-Kaapse lys van Top 20 presteerders. Van links is:  Anria Viviers (elfde),  Marisa Myburgh (sestiende), Petra Muller (vierde) en Punt se topleerder Helene Muller (derde). Hoërskool [...]

PLAASLIKE NOOI IS MEJ HARTENBOS 2010

PLAASLIKE NOOI IS MEJ HARTENBOS 2010 ‘n Pragtige donkerkop van Mosselbaai Donique Leonard (18), wat vanjaar ‘n matriek-leerder aan die Hoërskool Punt op die dorp is, is Mej Hartenbos 2010. Mej Hartenbos 2010 Ook Bekroon As Mej SA Toerisme Donique het Suid-Afrika verlede jaar in ‘n internasionale kompetisie in Griekeland verteenwoordig. Sy is as Mej [...]

Mej Diaz Gekroon

Mej. Diaz op Mosselbaai Gekroon Op Mosselbaai sal jy jaarliks gedurende die kersseiesoen van die land se mooiste meisies aantref. Een van die prestige skoonheidskompetisies in die area waaraan hierdie mooies kan deelneem is die Mej Diaz op Mosselbaai. Hierdié kompetisie het al vir verskeie meisies as afskopplek vir hul skoonheid- en/of modelloopbane gedien. Die [...]